'n Ander Evangelie - Sandra Grigor - Books -  - 9781791848415 - December 17, 2018
In case cover and title do not match, the title is correct

'n Ander Evangelie

Price
HK$ 239
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping Jul 1 - 13
Add to your iMusic wish list

'n Ander Evangelie is die produk van 'n jarelange persoonlik geestelike reis in 'n soeke na die moontlikheid van ('n) alternatiewe interpretasie(s) van die Christelike Evangelie, nadat ek tydens my teologiese studies op Stellenbosch in my lees van Romeine 4:25 uit die Griekse Nestle-Aland Bybel, oor 'n wanvertaling van die teks gestrompel het. Na 'n besoek aan my Grieks professor, waartydens ons beide dit eens was dat dit inderdaad 'n wanvertaling was, het die besef gekom dat daar heel waarskynlik vele sulke vertalings-dilemmas moet wees. Dit het aanleiding gegee tot 'n projek wat amper 30 jaar geduur het. Die boek neem al die dogmatiese pilare van die heersende kerklik teologiese paradigma onder die loep, in 'n poging om vas te stel of daar moontlike alternatiewe interpretasies tot die ter sake Bybeltekste is. Die meeste kerndogmas word hanteer. Dit sluit onder andere in kwessies soos die wedergeboorte, die hel, die hemel, die kruisiging, die wederkoms, die maagdelike geboorte en die wet. Die boek gee moontlike alternatiewe verklarings van die belangrikste tekste waar die onderskeie kwessies hanteer word. Die inhoud is soms kontroversiëel, maar vir die ontvanklike leser bied dit troos en hoop en bring dit 'n nuwe opgewondenheid oor die Bybel. Dit maak die Christelike evangelie ook 'n evangelie van insluiting, waar veral die sogenaamd gemarginaliseerdes, 'n geestelike 'tuiste' kan vind.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released December 17, 2018
ISBN13 9781791848415
Pages 200
Dimensions 152 × 229 × 12 mm   ·   299 g
Language English